Anthony Franciosa

Anthony Franciosa
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anthony George Papaleo
Geboorte (1928-10-25)25 Oktober 1928
Sterfte 19 Januarie 2006 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony Franciosa (25 Oktober 1928 – 19 Januarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Hatful of Rain (1957), A Face in the Crowd (1957), Tenebre (1982), en City Hall (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy